Job Description
Northcliff, Johannesburg: JUNIOR AKTEVERVAARDIGER
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)
-LLB Graad voltooi, en toegelaat as n Prokureur en Aktevervaardiger verpligtend
-Na toelatingse Aktes ondervinding verkies
-Rekenaargeletterd in Ghost Convey / Legal Perfect
-Geldige bestuurlisensie en eie voertuig verpligtend
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Aktevervaardiger take
Salaris: R 25 000.00 R 30 000.00 bruto onderhandelbaar (afhangende van ondervinding)
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / link nie) na en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2350; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.
(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.